’n Buffel is ’n buffel

Daar is geen DNA-verskille tussen buffels wat beskryf word as sogenaamde Oos-Afrika (Madikwe/Addo) en die Kruger buffel-bloedlyne nie Die groot risiko vir buffeltelers dwarsoor Suid-Afrika lê in siektes soos bek-en-klouseer, tering, brusellose, korridor- of buffelsiekte, ens....