Dries Visser: Pure Black Mask Zambian Sable Bulls

|Comments are Off
Celebrating pure black mask sable Dries Visser Pure-Bred Game Auction 11:00, Friday, 24 February, Wildswinkel, Bela-Bela

Dries Visser Pure-Bred Game-veiling om die draai

|Comments are Off
Ons sien uit na ’n goeie veiling van gehalte diere Klik hier om ons aanlynkatalogus te besoek Dit is ’n besonderse voorreg om ons eerste veiling van kwaliteit teeldiere aan te bied. Na sowat 18 jaar se sorgvuldige teel voel ek dat ons nou reg is om ’n wye verskeidenheid...

50” Zambian sable bulls in the pipeline

|Comments are Off
Pure Zambian sable bulls feature exceptional horn length at young age A new generation of super-quality pure Zambian sable bulls are making waves in the sable breeding industry.   Through meticulous planning and inspired execution, Dries Visser has replaced all older bulls...

Beatrix kom huis toe teen R8m

|Comments are Off
Pragtige Dries Visser Zambiese swartwitpenskoei loop nou by Busanga Toe Piet van der Walt destyds die besondere Zambiese swartwitpenskoei Beatrix (38”+) vir R200 000 by Dries Visser Pure-Bred Game koop, het hy dalk nie geweet hoé mooi dié koei sou word nie.   Só mooi dat dit...

Jy sal wat wou gee vir só ’n bulletjie

|Comments are Off
Die beste voorbeeld van egte Wes-Zambiese swartwitpensgenetika Busanga, nog ’n pragtige jong Dries Visser-swartwitpensbulletjie, is voorwaar ’n treffende voorbeeld van ons uitstekende genetika. As ’n seun van Big Boy is Busanga se Dries Visser-genetika sommer baie duidelik...

’n Buffel is ’n buffel

Daar is geen DNA-verskille tussen buffels wat beskryf word as sogenaamde Oos-Afrika (Madikwe/Addo) en die Kruger buffel-bloedlyne nie Die groot risiko vir buffeltelers dwarsoor Suid-Afrika lê in siektes soos bek-en-klouseer, tering, brusellose, korridor- of buffelsiekte, ens....
Beatrix (38”+)

Dries Visser-gene loop mooi

Kopers van Dries Visser-diere pluk vrugte van sy goeie bloedlyn Die duidelike pikswart masker en besondere mooi lyf met ’n uitstaande rooi/bruin kleur wat kenmerkend is van Dries Visser se Zambiese swartwitpense kan duidelik gesien word in telers se diere wat uit hierdie...
Dries Visser

Groot geld in skaars wild

Dries Visser verskyn in Rapport: 20 Julie 2014
Theo Vorster en Dries Visser

Theo Vorster gesels met Dries Visser

|Comments are Off
Gesprek met Dries Visser op kykNET se Sakegesprek Deur Theo Vorster Ek wou met ’n leiersfiguur in die skaarswildbedryf gesels, iemand wat daar was voor dit populêr geword het om met wild te boer. Iemand wat ’n rol in die groei van die bedryf gespeel het en wat vandag steeds ’n...
Sakegesprek Dries Visser

Dries Visser mentioned in Rapport

|Comments are Off
Dries Visser article in Rapport newspaper The upcoming Sakegesprek met Theo Vorster interview with Dries Visser will be broadcast on DStv’s kykNET on Wednesday, 16 July 2014 at 21:30. The show features in Rapport newspaper on Sunday, 13 July 2014. The interview will be...
12