Theo Vorster gesels met Dries Visser
|Comments are Off
Gesprek met Dries Visser op kykNET se Sakegesprek Deur Theo Vorster Ek wou met ’n leiersfiguur in die skaarswildbedryf gesels, iemand wat daar was voor dit populêr geword het om met wild te boer. Iemand wat ’n rol in die groei van die bedryf gespeel het en wat vandag steeds ’n...