Beatrix kom huis toe teen R8m

|Comments are Off
Pragtige Dries Visser Zambiese swartwitpenskoei loop nou by Busanga Toe Piet van der Walt destyds die besondere Zambiese swartwitpenskoei Beatrix (38”+) vir R200 000 by Dries Visser Pure-Bred Game koop, het hy dalk nie geweet hoé mooi dié koei sou word nie.   Só mooi dat dit...