• Home
  • About
  • Gallery
    • Zambian Sables
      • Zambian Bulls
        • Breeding bulls
        • Past Breeding Bulls
        • Other Bulls
      • Zambian Cows & Heifers
    • Buffalo
      • Buffalo Bulls
        • Breeding Bulls
        • Past Breeding Bulls
        • Other Bulls
      • Buffalo Cows & Heifers
    • Roans
    • King Wildebeest
    • Black Impala
    • Kudu
    • Farm & Lodge
  • Video
    • Latest Videos
    • Video Archives
  • Auctions
    • Auction 2017
    • Auction 2018
    • Auction 2020
  • News
    • Newsletters
    • News Archive
  • Contact
facebook
twitter
youtube
email
  • Home
  • About
  • Gallery
    • Zambian Sables
      • Zambian Bulls
        • Breeding bulls
        • Past Breeding Bulls
        • Other Bulls
      • Zambian Cows & Heifers
    • Buffalo
      • Buffalo Bulls
        • Breeding Bulls
        • Past Breeding Bulls
        • Other Bulls
      • Buffalo Cows & Heifers
    • Roans
    • King Wildebeest
    • Black Impala
    • Kudu
    • Farm & Lodge
  • Video
    • Latest Videos
    • Video Archives
  • Auctions
    • Auction 2017
    • Auction 2018
    • Auction 2020
  • News
    • Newsletters
    • News Archive
  • Contact

Newsletters

2020

Dries Visser New Generation Zambian Sableβ„’

Bulle tot die mag van 10

Top genetika van uitgesoekte gasverkopers

Met die hand uitgesoek vir kwaliteit en diversiteit

51 7/8” Busanga on Auction!

2019

Top Quality Buffalo on Auction

Kwaliteit genetika op Dries Visser Vyfster Veiling 2020

Big Boy Jnr – nog ‘n 50 duimer plus

Powerful addition to Dries Visser buffalo herd

Dubbel en dwars, is DRIES die beste bul van alle tye?

Busanga, a proud Western Zambian son of Big Boy

The Big Boy Legacy

Swartmasker Swartwitpens – enig in hul soort

Dries Visser Pure-Bred Game Veiling 2020

Facebook

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

Dries Visser

1 week ago

Dries Visser

π˜Ώπ™§π™žπ™šπ™¨ π™¨π™š 𝙨π™ͺπ™žπ™¬π™šπ™§ 𝙗π™ͺπ™‘π™‘π™š 𝙒𝙖𝙖𝙠 π™œπ™šπ™¨π™ π™žπ™šπ™™π™šπ™£π™žπ™¨

50” Waarborg

Ja, jy het reg gelees. Ons waarborg dat die agt jong, suiwer Zambiese swart masker swartwitpense op Dries Visser se Nuwe Generasie Vyfster-veiling van 26 Februarie 2021 almal ten minste 50” sal meet voor sewe jaar oud. (Voorwaardes geld.)

Ses van hierdie bulle meet alreeds 50”, wat beteken die waarborg sal ordentlik oorskry word.

Die bulle is almal deel van die uitmuntende Dries Visser Derde Generasie. Hulle is afkomstig uit sy sorgvuldig uitgesoekte groep wat oor dekades fyn geteel is om nou uitsonderlike teel waarde te bied. Hierdie jong bulle kom almal uit 50” families en vertoon al die regte eienskappe wat sy nuwe generasie kenmerk.

Hulle spog nie net met pragtige lang horings nie, maar hulle horings is ook besonders dik en swaar, met basisse van buitengewone omtrek.

Jy kan tussen hierdie merkwaardige bulle kies en keur, want elkeen verteenwoordig fantastiese genetika wat jy nie elders kan kry nie: Big Boy Jnr, Choma, Namwala, Monze, Pemba, Lukulu, Lufupa en Mtemwa verteenwoordig eenvoudig net die heel beste swartwitpense in die land.

BelΓͺ in een van hierdie premium kwaliteit teel bulle en ervaar die verskil wat die Dries Visser Nuwe Generasie aan jou eie kudde sal maak. Voorwaar ’n vyfster-belegging!

Dries Visser se Nuwe Generasie Vyfster Veiling 2021 is vir die teler wat op soek is na wild wat die beste teel. Oor dekades heen het ons sorgvuldig en noukeurig net die heel beste teeldiere uitgesoek. Die resultaat is ons nuwe generasie swartwitpense, buffels, bastergemsbokke, koedoes, wildebeeste en meer. #nuwegenerasiewild #purebredgame
... See MoreSee Less

π˜Ώπ™§π™žπ™šπ™¨ π™¨π™š 𝙨π™ͺπ™žπ™¬π™šπ™§ 𝙗π™ͺπ™‘π™‘π™š 𝙒𝙖𝙖𝙠 π™œπ™šπ™¨π™ π™žπ™šπ™™π™šπ™£π™žπ™¨
 
50” Waarborg
 
Ja, jy het reg gelees. Ons waarborg dat die agt jong, suiwer Zambiese swart masker swartwitpense op Dries Visser se Nuwe Generasie Vyfster-veiling van 26 Februarie 2021 almal ten minste 50” sal meet voor sewe jaar oud. (Voorwaardes geld.)
 
Ses van hierdie bulle meet alreeds 50”, wat beteken die waarborg sal ordentlik oorskry word.
 
Die bulle is almal deel van die uitmuntende Dries Visser Derde Generasie. Hulle is afkomstig uit sy sorgvuldig uitgesoekte groep wat oor dekades fyn geteel is om nou uitsonderlike teel waarde te bied. Hierdie jong bulle kom almal uit 50” families en vertoon al die regte eienskappe wat sy nuwe generasie kenmerk.
 
Hulle spog nie net met pragtige lang horings nie, maar hulle horings is ook besonders dik en swaar, met basisse van buitengewone omtrek.
 
Jy kan tussen hierdie merkwaardige bulle kies en keur, want elkeen verteenwoordig fantastiese genetika wat jy nie elders kan kry nie: Big Boy Jnr, Choma, Namwala, Monze, Pemba, Lukulu, Lufupa en Mtemwa verteenwoordig eenvoudig net die heel beste swartwitpense in die land.
 
BelΓͺ in een van hierdie premium kwaliteit teel bulle en ervaar die verskil wat die Dries Visser Nuwe Generasie aan jou eie kudde sal maak. Voorwaar ’n vyfster-belegging!
 
Dries Visser se Nuwe Generasie Vyfster Veiling 2021 is vir die teler wat op soek is na wild wat die beste teel. Oor dekades heen het ons sorgvuldig en noukeurig net die heel beste teeldiere uitgesoek. Die resultaat is ons nuwe generasie swartwitpense, buffels, bastergemsbokke, koedoes, wildebeeste en meer. #nuwegenerasiewild #purebredgameImage attachmentImage attachment+5Image attachment
View on Facebook
·Share

Share on FacebookShare on TwitterShare on Linked InShare by Email

  • Likes: 38
  • Shares: 27
  • Comments: 0

Comment on Facebook

Load more

Sign up For Our Newsletter

Useful links

COVID-19 South Africa
Dries Visser Safaris
Wildlife 24
Β© Dries Visser Pure-Bred Game