Jy sal wat wou gee vir só ’n bulletjie

|Comments are Off
Die beste voorbeeld van egte Wes-Zambiese swartwitpensgenetika Busanga, nog ’n pragtige jong Dries Visser-swartwitpensbulletjie, is voorwaar ’n treffende voorbeeld van ons uitstekende genetika. As ’n seun van Big Boy is Busanga se Dries Visser-genetika sommer baie duidelik...