Dries Visser Pure-Bred Game-veiling om die draai

|Comments are Off
Ons sien uit na ’n goeie veiling van gehalte diere Klik hier om ons aanlynkatalogus te besoek Dit is ’n besonderse voorreg om ons eerste veiling van kwaliteit teeldiere aan te bied. Na sowat 18 jaar se sorgvuldige teel voel ek dat ons nou reg is om ’n wye verskeidenheid...